Bybelkennis

Bybelkennis

Wat behels dit:

Ons vermoed dat Bybelkennis by ons jeug baie agteruit gegaan het.

Ons gaan inligting bekom regoor die land oor die kennisvlakke van Afrikaanse skoliere. Ons het ‘n algemene bybelvraestel opgestel wat onvoorbereid geskryf sal word. Dit bevat net 20 vrae.

Die vraestelle word of deur die skool of deur die korps gemerk. Die uitslag gaan gepubliseer word, om dan saam met ander rolspelers hierdie inligting te verwerk en moontlike oplossings daarvoor soek..

Kontakbesonderhede:

  • Projekleier:

    Ruurd van der Wal
    0828957808
    ruurd@ruurdvdwal.co.za

  • Organiseerder:

    Hennie Schmidt
    0846036037
    rrbbybelvasvra@gmail.com

Kontak ons: